+24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly met uitstekende, baie netjiese en aangename verblyf. Uitstekende en baie netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo, Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is altyd welkom. Vriendelike groete

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvry en knus. Dit was heerlik en knus. Dankie ook vir gasvryheid teenoor my hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Retha, Baie dankie. Julle is altyd welkom en julle hondjie ook. Vriendelike groete

Gloria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very relaxing. Extremely comfortable, well-appointed kitchen and excellent WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hi Gloria, Thank you very much for your great feedback. Hope to see you again in future. Kind regards.

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Dit was baie stil in Februarie, maar sal 'n goeie blyplek wees in blommetyd. Ja, die plekkie is netjies, goed versorg met nuwe kombuistoerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Piet, Julle is altyd baie welkom. Vriendelike groete

Monica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

An absolute gem. Thoroughly enjoyed our stay. Will definitely stay there again. We thoroughly enjoyed our stay at Die Wit Haas. Accommodation is extremely comfortable, very neat and the kitchen is supplied with all the necessary items, over and above what you need. The peace and quiet we experienced was wonderful. The only suggestion we would have is to put something to give some shade over the braai area as this gets full sun in the afternoon. We will definitely book to stay there again, possibly even longer than the 4 nights we spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you very much for the wonderful review. Much appreciated. You are always welcome.

Alan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Everything that you need is in the Withaas. Enjoyed the quietness of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you, glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back in future. Kind regards

Naomi H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Baie mooi plekkie, ingerig met alles wat jy aan kan dink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Naomi, baie dankie. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Soos bo beskryf. Ons het 'n wonderlike 2 dae daar deurgebring. A beautifully decorated, clean and well-kept little gem. The fully equipped kitchen, inside fireplace and outside braai make Die Wit Haas an unforgettable experience. We will definitely be back (by then the second house, Die Swart Haas, will be done). We cannot wait to book our next stay at the other "Haas". To the owners - a job well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Baie dankie! So bly julle het die verblyf geniet, en sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Wilfried L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Very nice house, beautifully furnished, friendly, helpful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you very much for your kind words. You are always welcome and I hope to see you back again. Kind regards

Marina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike huisie tussen die blomme. Ons het baie lekker gebly by die Wit Haas. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer! Dit was die volledigste toegeruste kombuis wat ek nog by selfsorg akkommodasie gesien het! Ons het lekker gebraai en ontspan daar. Die kaggel, verwarmer en elektriese kombers het gesorg dat ons nie die koue gevoel het nie. Ons sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337091887e75f899bb75920681eb453a8dada48598c7603434dcfefae833e03a1087b85d9e6057803849a155f9880a8184d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.376473902441 19.107396667737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang