+45
Lodge in Kimberley

Eden Estate

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Andre L
1 nag
5.0
Okt 2025

Kan dit aanbeveel. Die plek is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Denrich E
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2026

Definitely not Eden. When we got there, the reception was locked and we had to ring the bell. The lady came out with her keys and handbag, ready to leave for the day, not expecting us at all. Had we been 5 minutes later, there would have been no one there to meet us, even though our WhatsApp message from the website said check-in was from 14h00–18h00. This booking was done months ago and paid in full, and I received an acknowledgement saying they looked forward to us staying there. However, they had no booking for us. We were told there was a room, but then found out the restaurant was not open. On the website it states that dinner is available, lunch is available, and that there is a restaurant on site, with nothing mentioned about it only being open on weekends. We opted to leave and find more appropriate accommodation. Shocking is all I can say!!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ellie V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2025

Good place to stay for 1 night. I have been going since 2021. The place needs attention. Not all air cons are working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hendre J
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jul 2025

Gerieflike oornag plekkie, skoon en netjies. Plekkie was goed, al was dit net vir oornag. Ongelukkig het onbedagsame bure in middernagtelike ure ingetrek, baie geraas. Weet dis nie se skuld as sulks nie, was wel onaangenaam. Kamers self was netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Suzette B
1 nag Saam met vriende
2.4
Okt 2025

Dit was skoon, maar die veiligheidsrisiko was vir my 'n probleem. Ons het een nag oorgebly oppad terug na KZN toe. Dit is asof die plek skoon gemaak word, maar geen aandag word meer gegee aan die onderhoud of verbetering van die infrastruktuur nie. Van die skadunette bestaan nie meer nie en daar is geen motor wat die hek oop en toe maak nie. Dié word net oop en toe gestoot, wat 'n veiligheidsrisiko is. Alhoewel die kos heerlik was, is die spyskaart baie beperk. Die personeel is egter baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2025

Very bad. Please go and look for yourself. 'Bad' is a too good a word for Eden Estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Thys D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Satisfied. Very good. Will make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Redelik. Die badkamer-ruimte is beperk. Die rede vir 2 sterre vir veiligheid is: Die veiligheidshekke was buite werking en het die meeste van die tyd oopgestaan. Ons het juis daar bespreek vir 'n veilige verblyf en parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Chaeslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 112 Landbou Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEA1I8OvnjSc1hIIy231u6Pya1RFMQZAv7ySdhRFdNHS5wNIpT8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 249 5 1 4 Plot 112 Landbou Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.778835953419 24.747956693173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang