Eden Estate
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 112 Landbou Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eden Estate bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km vanaf Diamond Pavilion-winkelsentrum. Eden Estate hou by die tradisie van Kimberley se diamantmyngeskiedenis en is rondom die geskiedkundige opgrawings gebou. Die dekor en ontwerp weerspieël ook dié tradisie.
Die soliede hout- en grasdakstruktuur van die lodge pas mooi in by die Noord-Kaapse landskap. Die Gesinskamer is 'n tweeslaapkamereenheid en het 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 driekwartbeddens met 'n hoeksitkamerstel in die tweede slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort. Elke eenheid het lugversorging, en elke kamer het 'n TV met DStv, onbeperkte WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Verder is daar konferensiegeriewe en 'n restaurant op die perseel wat middag- en aandete bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Chaeslin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 250
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 112 Landbou Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Gaste dink Eden Estate het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 112 Landbou Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang