+103
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wiehan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Familie vriendelik. Het lekker en salig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Wiehan, baie dankie vir julle besoek en die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Dimalachite span.

Cisna O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Awesome. Dit was lekker en koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag. Baie dankie vir julle besoek en vir die positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Groete, Dimalachite span.

Michael R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Would recommend. It was great, had a great time and the family really enjoyed it. I actually felt like I managed to switch off. The service from all staff was great and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Good day Michael, Thank you for your lovely review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the near future again. Kind regards, Dimalachite Team.

Marlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Ontspannend, rustig. Baie lekke gebly. Verblyf is netjies. Beddens kort net n upgrade.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag, Dankie vir die pragtige resensie. Ons is dankbaar dat u die wegbreek geniet het, en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te sien. Vriendelike groete, Dimalachite span.

Melissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Beautiful resort grounds, very friendly staff. All the staff was very friendly and willing to help. The resort also is also beautiful, right on the river and lots of wildlife to see. I feel the room was a bit expensive for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Good day, Melissa. Thank you for your review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you in the near future again. Kind regards, Dimalachite Team.

Charne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2026

Vlieë vir dae, bedompige, muf reuk uit badkamer dak, 'n waaier wat skaars werk. Kamp as vir jou is en jy het al die toerusting, dink ek dit kan lekker wees. Die verblyf chalet waar ons in was, was nie van so gehalte dat ons weer sal gaan nie. Die kamer is oud, die matrasse deurgeslaap, die vlieë is iets uit die wêreld uit. By die dam amper niks, daar is definitief nie plaagbeheer toegepas, geen warm water in die storte oggend of saans nie. Hulle kan liewer hulle chalets opgradeer.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Thank you for sharing your experience. We’re genuinely sorry to hear that you were disappointed and apologise for any inconvenience you may have faced. Onse chalets is wel ouer geboue maar word goed onderhou. Daar het een kliënt gekla (vermoed dit was u) oor die matrasse. Ongelukkig eers toe hulle uit geboek het. Ons het dadelik gaan ondersoek instel en die matrasse wat half pap is dieselfde dag vervang. Indien dit vroegtydig aan ons genoem was, sou ons dadelik opgetree het. Ja, daar was op 'n stadium baie vlieë in die omgewing en ons het gespuit en vlieëvangers uitgesit om dit te beheer. Dit was erg a.g.v. die baie reën en nat toestande gedurende en voor u besoek. Jammer daaroor. Elke eenheid het 'n gas geyser wat warm water ten alle tye voorsien. Indien u die probleem direk aan ons gerapporteer het, kon ons dit dadelik uitsorteer. Nogmaals baie dankie vir julle besoek. Ons waardeer dit. Groete, Dimalachite span.

Annatjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2026

VIr die prys wat ons betaal het was dit belaglik duur. VIr die prys wat ons betaal het was dit belaglik duur.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Wilmeri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will definitely go again. It was amazing. The area is very beautiful and well kept, with daily maintenance on the property. Excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Wilmeri. Baie dankie vir julle besoek en vir die positiewe en pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat julle so lekker by ons gekuier het en ons hoop om julle gou weer hier te sien! Mooi bly. Groete, Dimalachite span.

Michael F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

River retreat. Peaceful next to the river. The rafting was lots of fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Good day Michael, Thank you for the lovely review. We are glad that you enjoyed your stay with us, and we hope you come and visit us again in the near future. Kind regards, Dimalachite Team.

Calvin L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Great place to come and relax and just hear nature. Very nice and quiet. Really enjoyed it with no music at all and just listened to nature, family friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Good day Calvin, Thank you for your review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us, and we hope to see you in the near future again. Kind regards, The team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 485
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 485
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 485
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dimalachite River Lodge, Farm Witbank, Vredefort, 9595, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 415 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Eh0vh4vLQlMpe9nffLJTrvOK9FRYVz35e5MUhJx89GmNS4gf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Dimalachite River Lodge Farm Witbank 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.903309116554 27.368180572812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang