+20
Gastehuis in Rynfield

Dinokeng Indube Plaashuis

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Tarentaal Street, 10 Welgevonden, Dinokeng Game Reserve, 0182, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Dinokeng Indube Plaashuis is 'n ruim huis in Dinokeng Wildreservaat in Gauteng en is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek in die natuur soek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond toegerus. Breekware en eetgerei word voorsien.

Gaste kan 'n al fresco-maaltyd op die stoep met asemrowende uitsigte geniet. Daar is ook 'n plonspoel, 'n speelpark en 'n boma. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Braai

Ligging

  • 14 Tarentaal Street, 10 Welgevonden, Dinokeng Game Reserve, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 722
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 722
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 722
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Tarentaal Street, 10 Welgevonden, Dinokeng Game Reserve, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec0ec9cb325470334307bc64ebbbb8283fc618c3cecd22e9394b6aa4c2ba5e942857adca9e1a2e097e12713493405ebc1074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 722 per nag (plek vir 6) 14 Tarentaal Street 10 Welgevonden 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.140513516156 28.351956121046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang