+8

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 143 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dirk Cottage is 'n selfsorg-eenheid in die klein kusdorp Pearly Beach en is net 'n klein entjie se stap van die strand af. Die eenheid is naby alle geriewe, soos restaurante, winkels en nog meer.

Die eenheid is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie ingang. Daar is slaapplek vir 4 gaste en die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, strykyster en -plank, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 2 enkelbeddens en daar is toegang tot 'n beskutte braai-area. Daar is ook 'n verwarmer in die eenheid.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Albie V
Saam met vriende
5.0
Sielsverrykende naweek. Rus na liggaam en gees. Ons het heerlik gekuier en kon na siel en liggaam rus. Ek sal beslis julle plekkie adverteer en ek sie...
Sien meer
Apr 2026
Natasha G
Saam met lewensmaat
5.0
It was amazing. The place was neat and tidy, location was right on point, lovely sea view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Jaco C
Saam met lewensmaat
5.0
Really enjoyed our time there. Great location. Friendly host. Clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hendrik V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly. Naby die see. Heerlik gebly. Als wat jy nodig het.
Jan 2025
Irene M
Saam met lewensmaat
4.8
Aangenaam met heeldag seeuitsig. Lekker gebly in rustige atmosfeer. Ons gasheer was vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 143 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dirk Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 4)
Bespreek

143 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADuEMiMQPu0XZfyKK9cyqP4bCDrkeG9vBbCBxDOrjMWr58NU6nz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 143 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -34.669502 19.509729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang