Disa Beach Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Disa Street, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Disa Beach Cottage is 'n selfsorghuis in Onrus, stapafstand van Onrus-strand. Hierdie gemaklike en stylvolle kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Bykomende geriewe sluit in 'n buitebraai-area langs die eetkamer, 'n voorstoep ideaal vir ontspanning, en veilige tandem-parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jeaneke Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Disa Street, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Disa Street, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang