- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Do-Drop-In is die perfekte wegbreekplek om te ontspan en die buitekant te geniet. Dit is in die hartjie van Hoedspruit geleë wat skuil tussen die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort.
Do-Drop-In het 3 selfsorg-eenhede,1 is op die onderste verdieping en 2 is op die boonste verdieping wat deel vorm van 'n groot grasdakhuis. Elke eenheid is toegerus vir selfsorg.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braai-area in. Daar is ook onderdak parkeerplek vir 2 voertuie.
Hoedspruit is slegs 69 km van die Krugerwildtuin se Orpen-hek af en 76 km van die Phalaborwa-hek af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 76 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Do-Drop-In het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang