10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 52 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dolfie House is 'n selfsorghuis met 'n gedeeltelike see-uitsig, nie ver vanaf die strand en verskeie winkels en restaurante geleë nie.
Dié gesinshuis het slaapplek vir 10 gaste (geen groepe van slegs volwassenes) en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis, 'n oopplan-eetarea en 2 sitareas. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer. Daar is 'n stapelbed in die sitarea vir 2 kinders.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die TV-kamer het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Gaste moet asb. hulle eie standaard dekodeerder saambring, want daar is net 'n Openview-dekodeerder. Die eetarea het 'n eetkamertafel vir 6 mense. Die sitkamer het bied toegang tot 'n onderdakstoep met gedeeltelike see-uitsigte.
Daar is 2 toesluitmotorhuise beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 750
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 52 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolfie House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang