Dolfinview
7 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Acacia Road, Sea Park, Portshepstone, 4230, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dolfinview is naby Sea Park-strand in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid bied 'n pragtige see-uitsig en spog met luukse geriewe wat dit 'n ideale wegbreek of 'n ontspanne vakansie vir 'n gesin of vriende maak.
Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elk 'n toilet, bad of 'n stort, en 'n wasbak. Die oopplanleefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus en gaste kan by die kombuistafel met sitplek vir 6 vir ete aansit.
Die eenheid het ook WiFi, 'n slim-TV, braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit begeleide staptogte, visvang, wynproe, swem, bergfietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Acacia Road, Sea Park, Portshepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Acacia Road, Sea Park, Portshepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang