+41
Hotel in Somerstrand

Dolphin Bay Boutique Hotel and Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ntombizandile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Peaceful vacation. I enjoyed my peaceful vacation. The place is neat, clean, and the staff are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dmitrii G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fine. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Sal weer gaan. Baie lekker gewees, goeie ligging en mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Baie lekker gebly in gerieflike kamer met balkon en uitsig oor die see. Alhoewel die kuspad namiddag soms besig raak, pla die verkeer glad nie, want teen die aand is dit rustig en stil. Was baie warm met die lugversorging wat net sekere tye werk tydens kragonderbrekings, maar daarvoor het ons begrip. Heerlike ontbyt op die balkon terwyl die dolfyne in die baai speel. Sal definitief weer gaan. Dankie aan die host en span.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Puik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike uitsig en weelderig. Heerlike, pragtige kamer, matras was baie gemaklik. Pragtige uitsig. Lasagne was beste wat ek nog ooit gehad het. Ontvangs was hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay. We were very happy with our accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gevoel of dit my huis is. Was fantasties, voel regtig tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie rustig. Ja, dankie. Die personeel van die hotel en die spa was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marochell Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19dcbbe7d363f585582b73766e9bc74f047bd830b88382d13e911fc24396c1cc744e92747fd936bef001ec86ab87d8140494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 53 Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909776 25.6747258

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang