Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
Selfsorg in Table View

Dolphin Beach 09

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dolphin Beach 09 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Beach Estate-kompleks in Bloubergstrand. Met bekoorlike uitsigte oor die see en die berge en naby die strand, is dit die ideale opsie vir vlieërbranderplankryers, 'n klein gesin of vriende.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-droër-kombinasie in. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi voorsien.

Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en restaurant in die kompleks geniet en veilige parkering op die perseel word gebied. Die woonstel is gerieflik naby winkels en restaurante geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hanber Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf09a299173ed48acca627e0c1ced8d7d353b1c147b4f43c1f0c16d3651d71bc303ff906ae4c39e33a98121af0900d381de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 1 Marine Drive Dolphin Beach Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.829622 18.481529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang