Pick your preferred language

English

Afrikaans

+42
Selfsorg in Table View

Dolphin Beach 102

5 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dolphin Beach 102 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Beach Estate-kompleks in Bloubergstrand. Dit spog met bekoorlike uitsigte oor die see en die berge, en eksklusiewe privaat toegang tot die strand, bekend as Kite Beach, en is 'n ideale opsie vir vlieërbranderryers, 'n klein gesin of vriende.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n enkelslaapbank beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi voorsien.

Die leefarea lei na 'n patio met ongelooflike uitsigte oor die see en die berge, buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en restaurant in die kompleks geniet en het veilige parkering op die perseel. Die woonstel is gerieflik geleë naby winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hanber Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7439, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d3ad2cd820bf80f40910b224058851e7343655d84e4e82b1a320a2ae761feae20432fe777f5e3ce92f741ca970a42a29a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 1 Marine Drive Dolphin Beach Estate 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.829369 18.48154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang