Dolphin Beach 17
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Beach 17 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Beach Estate-kompleks in Bloubergstrand. Dit spog met bekoorlike uitsigte oor die see en die berge, sowel as eksklusiewe privaat toegang tot die strand, bekend as Kite Beach, en is 'n ideale opsie vir vlieërbranderplankryers, klein gesinne of vriende.
Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Die leefarea maak oop na 'n patio met ongelooflike uitsigte oor die see en die berge, buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en restaurant in die kompleks geniet en veilige parkering op die perseel word gebied. Die woonstel is gerieflik naby winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hanber Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Marine Drive, Dolphin Beach Estate, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang