Dolphin Beach E5

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Dottie P
Kort verblyf
4.0
Mei 2025

Eenheid instandhouding kort ernstig aandag. Dit is skoon. Die ligging is perfek. Ek is bietjie bekommerd oor die algehele instandhouding van die eenheid. Geen opknapwerk sedert vorige besoek. Verf in kamer doen sleg af. Stortdeur is stukkend, 2de deur van stort weg, aantal gloeilampe wat nie werk nie of net uit is. Rakke in klerekas is stukkend. Breekware en kombuiskasitems kort TLC. Die bedrag wat gehef word per aand en eenheid word nie onderhou nie, is 'n jammerte.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Host
Dolphin Beach E5
Thank you for taking the time to share your feedback. We're pleased to hear you found the unit clean and enjoyed the location — it truly is a great spot. We do, however, sincerely apologise for the maintenance issues you encountered during your stay. Your concerns regarding the peeling paint, broken shower doors, lighting, wardrobe shelves, and condition of the kitchen items are noted and taken very seriously. Please rest assured that we are bringing these matters to the attention of the property owner and will be scheduling a full maintenance review to address the issues raised. Thank you again for your honest feedback — it plays a vital role in helping us improve the quality of our guest experience. We hope to welcome you back to a refreshed and better-maintained space in the future.

Martie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Heerlik gekuier saam met die kleinkinders. Tuin is pragtig. Die kinders het so lekker op die grasperke gespeel. Veilige toegang tot die strand veral vir kinders. Woonplek is ruim en netjies en naby inkopiesentrums en kaapstad se besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Dolphin Beach E5
Good day, We appreciate your great review about your stay. The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay. We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track. We look forward to accommodate you in the near future. HostAgents

Willem J.j. V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Die ligging is die beste wat jy kan kry, baie sentraal om die Kaap verken en die beste uitsig op Tafelberg. Die sekuriteit laat jou baie veilig voel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Dolphin Beach E5
Hi East End Express, baie dankie vir die mooi terugvoer en resensie. Ons is bly julle het die geleentheid gehad om die Kaap te verken en in veilig te voel terwyl julle dit doen. Ons hoop julle kom kuier gou weer by Dolphin Beahc E5.

Malie B
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Ons het heerlik gebly, baie dankie. Baie gerieflike eenheid wat goed toegerus is. an dalk net vol pakket vir DStv oorweeg vir die prys van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Dolphin Beach E5
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Ons glo die verskil is in die detail en ons streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Rina C
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2021

Naby strand en see. Lekker naby die strand en see. Alles wat jy nodig het in woonstel. kan doen met lugverkoeler of waaier. Daar's baie verwarmers en ondervloerseverhitting vir koue aande, maar nie vir warm dae nie. Dankie dat julle 2 aande se verblyf aan ons teruggegee het nadat ek siek geword het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Host
Dolphin Beach E5
Hi Rina, baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Dit stel ons in staat om die kwessies aan te spreek en die ondervinding by Dolphin Beach E5 te verbeter. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

David B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2020

Baie lekker. Woonstel is pragtig en waarde vir geld maar hoe adverteer jy kapasiteit vir 6 mense as daar net stelle van 4 messe en vurke is en geen potte vir kos maak nie?

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Dolphin Beach E5
Hi David, Thank you for your review on your stay and the property. We hope to see you again.

Anel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2019

Verblyf is baie mooi, kliëntediens is bietjie aan die swak kant. Die woonstel is skoon en netjies en goed geleë. Die kliëntediens was ongelukkig bietjie swak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Dolphin Beach E5
Dear Anel, Thank You for taking the time to leave us a review, your feedback is truly appreciated and we are so happy to hear that you enjoyed the property. We are truly sorry to hear about the customer service not being up to standard and will definitely be in touch regarding the matter as we wish to improve our service to the best of our ability to ensure that future guests do not face this issue. Kind Regards, Dolphin Beach E5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach,Marine Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Dolphin Beach E5, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3qKsAEcSGXSsuEhqGKu1cPyUtTvxVJeFdvOItpdQFXQyXirTn9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Dolphin Beach,Marine Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441 Dolphin Beach E5 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.8292874 18.4815452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang