Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach E5

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 644

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Dolphin Beach E5
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Martie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier saam met die kleinkinders.

Tuin is pragtig. Die kinders het so lekker op die grasperke gespeel. Veilige toegang tot die strand veral vir kinders. Woonplek is ruim en netjies en naby inkopiesentrums en kaapstad se besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach E5 se terugvoer

Good day,

We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.

We look forward to accommodate you in the near future.
HostAgents

Dolphin Beach E5
East End Express Cc (w.j.j) V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
East End Express Cc (w.j.j) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is die beste wat jy kan kry, baie sentraal om die Kaap verken en die beste uitsig op Tafelberg.

Die sekuriteit laat jou baie veilig voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach E5 se terugvoer

Hi East End Express, baie dankie vir die mooi terugvoer en resensie. Ons is bly julle het die geleentheid gehad om die Kaap te verken en in veilig te voel terwyl julle dit doen. Ons hoop julle kom kuier gou weer by Dolphin Beahc E5.

Dolphin Beach E5
Malie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malie B

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Baie gerieflike eenheid wat goed toegerus is. an dalk net vol pakket vir DStv oorweeg vir die prys van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach E5 se terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee.
Ons glo die verskil is in die detail en ons streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker
Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Dolphin Beach E5
Rina C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina C
Gesin met tieners

Naby strand en see.

Lekker naby die strand en see. Alles wat jy nodig het in woonstel. kan doen met lugverkoeler of waaier. Daar's baie verwarmers en ondervloerseverhitting vir koue aande, maar nie vir warm dae nie. Dankie dat julle 2 aande se verblyf aan ons teruggegee het nadat ek siek geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach E5 se terugvoer

Hi Rina, baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Dit stel ons in staat om die kwessies aan te spreek en die ondervinding by Dolphin Beach E5 te verbeter. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.

Dolphin Beach E5
David B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Woonstel is pragtig en waarde vir geld maar hoe adverteer jy kapasiteit vir 6 mense as daar net stelle van 4 messe en vurke is en geen potte vir kos maak nie?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach E5 se terugvoer

Hi David,

Thank you for your review on your stay and the property.

We hope to see you again.

Dolphin Beach E5
Anel B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B
Gesin met klein kinders

Verblyf is baie mooi, kliëntediens is bietjie aan die swak kant.

Die woonstel is skoon en netjies en goed geleë. Die kliëntediens was ongelukkig bietjie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Beach E5 se terugvoer

Dear Anel,

Thank You for taking the time to leave us a review, your feedback is truly appreciated and we are so happy to hear that you enjoyed the property.

We are truly sorry to hear about the customer service not being up to standard and will definitely be in touch regarding the matter as we wish to improve our service to the best of our ability to ensure that future guests do not face this issue.

Kind Regards,
Dolphin Beach E5

Dolphin Beach E5
Vanaf
R2 017
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 017
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 017
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3qKsAEcSGXSsuEhqGKu1cPyUtTvxVJeFdvOItpdQFXQyXirTn9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 017 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 4 Marine Drive Dolphin Beach E5 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.82961997976 18.481465602506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem