Dolphin Breeze
18 gaste
7 slaapkamers
11 beds
7 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Dolphin Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Breeze bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 18 gaste en bestaan uit 7 slaapkamers en 7 badkamers. Ses slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat twee enkelbeddens en twee enkelmatrasse en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 10 langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en bied gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 Dolphin Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Dolphin Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang