+27
Selfsorg in Southbroom

Dolphin Cottage

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Imbezane Drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dolphin Cottage is 'n ruim selfsorghuis in Southbroom. Die huis is net 'n kort stappie vanaf die strand en is ideaal vir 'n groot gesin of vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 2 aparte badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sit-, eet- en kroeg-area het gemaklike sitplek. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die kuier-area lei na die stoep met sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n swembad, sonstoele, tuin en buitestort. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Imbezane Drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

31 Imbezane Drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e95abb42e80f1476b1b1371419f2b6bed33fa0cb9e56a99a70ab3784d3a7c5c3bde2d05e1f3aa07ec37a426a71d00b2b8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 31 Imbezane Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -30.9112115 30.3292491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang