20 gaste
8 slaapkamers
10 beddens
8 badkamers
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Cuyler Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Rock Villa is 'n pragtige eenheid in die lowerryke en rustige Sheffield Beach en spog met 'n 180 grade-uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 'n kusvakansie met 'n groot gesin of groep vriende, en daar is 'n sprankelende swembad.
Die dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 8 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het see-uitsigte en óf 'n koningingrootte- óf 'n dubbelbed. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort of albei. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Verder is daar 'n koffiestasie met 'n koffiemasjein en 'n kookwaterkan. Die kombuis lei na 'n etenstafel, 'n formele sitarea, asook 'n TV-kamer met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en houtskoolbraaigeriewe. Gaste kry ook parkeerplek vir 8 voeruie op die perseel.
'n Minimum aantal van 6 slaapkamers (12 gaste) kan ook met aangepaste tariewe bespreek word. Doen asb. navraag by die eienaar oor hierdie reëling. Dit geld nie oor die Kersseisoen of oor Paasfees nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Cuyler Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Rock Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Cuyler Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang