Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Don Juan No 14

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal gaste in die eenheid te enige tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Besprekings vir groepe volwassenes word nie aanvaar nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie en geen besoekers van ander eenhede word toegelaat nie.
- Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stil tye is tussen 20:00 en 08:00.
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Alle uitstaande gelde moet 2 weke voor aankoms vir buite-seisoentye, en 1 maand vir binneseisoen-tye via kontant, EFT of bankdeposito betaal word. Die breekskadedeposito sal op die 7de of 21ste dag van elke maand na die vertrekdatum terugbetaal word.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
- Skoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste, net op weeksdae.
- Eenhede moet netjies gelos word, met min vuil skottelgoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R883
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R883
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R883
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 145, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dee95f29358eee102b261cc83fb2c03ca38b0f049b06e2458d56370820487760d4ecfc1e60bcc398c5a356e4cec049f8a75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R883 per nag (plek vir 6) 145 Marine Drive Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86953512561 30.368580687311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem