Selfsorg in Lawrence Rocks

Don Juan No 14

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Huise en woonstelle word streng volgens die aantal beskikbare beddens bespreek. Die totale aantal gaste in die eenheid, insluitend kinders, mag nie die aantal bespreekte oorskry nie.

Groepbesprekings vir volwassenes word nie toegelaat nie.

Geen dagbesoekers of gaste van ander eenhede word toegelaat nie.

Geen harde musiek, geraas of partytjies word te eniger tyd toegelaat nie. Stil ure word tussen 20:00 en 08:00 nagekom.

Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.

Alle uitstaande bedrae moet 2 weke voor aankoms gedurende buiteseisoenperiodes, en 1 maand voor aankoms gedurende binneseisoenperiodes via kontant, EFT of bankdeposito vereffen word. Die breekskadedeposito sal op die 7de of 21ste dag van die maand na vertrek terugbetaal word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.

Skoonmaakdienste is slegs weeksdae beskikbaar, teen 'n bykomende koste.

Eenhede moet netjies gelaat word, met minimale vuil skottelgoed.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 910
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 910
per nag (plek vir 6)
Bespreek

145 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dee95f29358eee102b261cc83fb2c03ca38b0f049b06e2458d56370820487760d4ecfc1e60bcc398c5a356e4cec049f8a75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 6) 145 Marine Drive Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86953512561 30.368580687311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang