+45
Selfsorg in Carolina

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charlise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Tranquil and refreshing! The stay was very pleasant. Just note that the unit does not have signal outside of WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisia V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Goeie rusplek. Ons is mal oor hierdie plek, weg van mense. Die beste van beide wêrelde: visvang en pragtige wild en natuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie lekker bly met al die nodige geriewe. Huis is lekker groot vir almal wat saam was. Beddens was ook baie gemaklik om in te slaap. 'n Fan sal goed wees om in die kamer te hê vir die warm aande, maar niks het my gekos nie; ek kon maar vensters oop geslaap het. As ek een voorstel kan maak, sal dit wees om die swembad te verhit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shela
Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Geagte Gas, ons waardeer u terugvoer en het kennis geneem van die aanbevelings rakende die waaier en die verhitte swembad. Ons sal beslis na die voorstelle kyk. Ons is bly dat u u verblyf geniet het en sien daarna uit om u weer te verwelkom.

Japie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly, die huis is baie gerieflik. Christeen het elke oggend die huis baie mooi skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shela
Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Beste Japie en familie, ons is bly dat julle julle verblyf geniet het en dat Christina ’n uitstekende huisoppasser en hulp was. Ons sien daarna uit om julle weer by Unit 90 te verwelkom!

Anine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Een van ons gunsteling plekke - soos altyd was dit 'n fees! Heerlike eenheid, pragtige uitsig, spasieus, uitstekende braaiplek, baie te doen vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2026

Chilled, relaxing group stay at a beautiful place. A great location with lovely views. Unit 90 was well appointed and very comfortable. This was our first visit to Doornkop Fish and Wildlife Reserve. Relaxing surroundings, friendly staff and reasonable fly fishing. Could have stayed longer. We can definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shela
Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Good day, Thabo. We regret to hear about your experience with bats. The farm keeper has been notified and will address the matter urgently. We’re glad to know that our housekeeper was helpful, and we truly appreciate your feedback. Please be assured that we are taking steps to ensure this does not happen again.

Ria L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Awesome. "Our stay was wonderful! The host was very friendly and helpful whenever we needed anything. The place had everything we needed, and we had an amazing time during our family get-together. Truly a memorable visit!".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely family weekend. We had a lovely stay at Doornkop 90. The host was also very helpful when we needed help with the DStv and WiFi. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shela
Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Thank you for staying with us, glad we could assist and make your stay memorable. We truly appreciate your feedback and look forward to welcoming you back again soon!

Jane T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Best stay. It was absolutely perfect! Everything worked, the house was well equipped, stunning views. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shela
Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90
Thank you for staying with us, Jane. We truly appreciate your feedback and look forward to welcoming you back again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Farm Doornkop 420 JT, Carolina District, 1185, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b8d6e7b0dd2ab8aab3a13a82705b4c2ed02c33977a519ec11a1d4d8c8815c52e95f538208fed23a0e0d004c6e0b96da2a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 46 5 1 5 Farm Doornkop 420 JT Carolina District 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.940886425724 30.243047046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang