Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Carolina

3.6 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Carolina van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Carolina besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Carolina.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carolina akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carolina Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carolina Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carolina

Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina in Mpumalanga. Carolina is op die roete van Johannesburg na Swaziland geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tussen ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carolina

Acorn Guest Farm is net 'n entjie vanaf die R33 na Carolina, 22 km vanaf die N4, en 80 km vanaf Dullstroom. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir gesinne en vriende in 'n pragtige plaashuis wat in 1913 gebou is...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Carolina

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve is 'n selfsorg-lodge in 'n wildreservaat, sowat 27 km vanaf Carolina in Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, ver vanaf die stad se gewoel...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Carolina

Unit 22 @ Doornkop Fish and Wildlife Reserve is ’n selfsorg-chalet in die Doornkop Vis- en Wildreservaat, slegs 27 km vanaf Carolina in Mpumalanga. Dis die ideale wegbreek vir ’n gesin of groep vriende wat op so...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Carolina

Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 is 'n selfsorghuis op dié vis- en wildlandgoed digby Carolina in Mpumalanga. Die plaas bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Besoek die Nooitgedacht-...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carolina

Waterfront aan die eindpunt van Carolina, Mpumalanga, is die ideale rustige oornagplek vir toeriste op pad na Swaziland, Nasionale Krugerwildtuin en die welbekende Mpumalanga Laeveld. Elke kamer het sy eie en-suite...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Carolina

Imvula Game Lodge is 'n ongekunstelde selfsorg-houthuisie op die oewer van die Swartspruitrivier op 'n 130 hektaar-wildsplaas naby die dorpie Caroline in Mpumalanga. Dit is naby Johannesburg en Pretoria en dus ideaa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Carolina

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Badplaas, Mpumalanga

Welkom by een van die beste en mees aanloklike lodges in Mpumalanga! Komati Gorge Lodge is minder as 3 ure van Johannesburg af, tussen Carolina en Machadodorp, geleë. Majestueuse klowe, 'n kronkelende rivier, gewel...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Badplaas, Mpumalanga

Rooihoogte Guest House is op die plaas Buffelspruit, 25 km van Carolina op die Badplaaspad geleë, naby die prentjiemooi SAPPI-woud, met pragtige uitsigte op die Hlumuberge. Die groot, oop grasperk is die ideale spe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rietkuil, Mpumalanga

HWH Guesthouse is in Rietkuil, 'n dorp in die noordelike deel van Suid-Afrika, geleë. Die gastehuis is 50 km vanaf Middelburg en Belfast en die Arnot-kragstasie is op die perseel geleë. Dis naby die gholfbaan, die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

xx...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]