+55
Selfsorg in Kalahari

DoringKroon Selfsorg Verblyf

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg - Kombuis gereedskap
Handdoeke
Welkom Drankie
Koffie, Tee, Melk, Beskuit p.p. vir 2 gebruike
Skoonmaakmiddels
Braaihout vir 1 aand
Huisreëls

Rook en vape word nie toegelaat nie!
Geen diere word toegelaat nie!
Vuurmaakhout vir die eerste nag word voorsien. Ekstra sakke hout is beskikbaar vir aankoop.
Géén besoekers of metgeselle word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Bespreek

14 Dalgetty Street, Olifantshoek, 8450 , Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0825fec1d80b5014656d2a15f1eea39d1606fd365c3bbf1feebf7d5113d1dc19bca4ad3c6c11066a768a9adbbf7dc27588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 14 Dalgetty Street Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.941911531557 22.73802279554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang