10 gaste
5 slaapkamers
9 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Wostjin Estate (Drakensberg Dream Cottages), Cathkin Park, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Drakensberg Dream Cottages is selfsorgkothuise op die Wostjin Landgoed op die R600 diep in die Sentraal-Drakensberg se Champagne Vallei.
Verblyf is in 3 selfsorgkothuise wat individueel versier is beskikbaar. Drakensberg Dream het slaapplek vir 10 gaste, Seventh Heaven vir 6 gaste en Cloud Nine vir 4 gaste.
Die kothuise is op 'n 42 ha-eiendom met 2 damme, 'n waterval en asemrowende uitsigte oor die Champagne Castle, Cathkin Peak en Sterkhorn, asook die Cathkin Vallei. Die eiendom bied lieflike voëllewe en wild, asook baars vang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 68
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wostjin Estate (Drakensberg Dream Cottages), Cathkin Park, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Drakensberg Dream Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wostjin Estate (Drakensberg Dream Cottages), Cathkin Park, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang