Droombos Guestrooms
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 A Ds van Jaarsveld Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Droombos is geleë in Kuruman, Noord-Kaap, naby die hoofroete en ander geriewe vir 'n gerieflike verblyf.
Ons bied 4 gemaklike kamers om aan u behoeftes te voldoen, elke kamer gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer.
Elke kamer bied 'n tee- en koffiemaakstasie, lugversorging en WiFi vir u gerief.
Gaste kan die ruim tuin met braaigeriewe en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan die Oog van Kuruman, Wonderwerk-grot, wildritte, of bloot die plaaslike restaurante wat die dorp bied, te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 A Ds van Jaarsveld Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 A Ds van Jaarsveld Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang