+27

8 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Drumrock 5 bied 'n uitsig oor die pragtige Maluti-berge en is naby kroeë, restaurante en Clarens se sakesentrum.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed, 1 stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele en hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis Wi-Fi is ook beskikbaar.

Veilige, onderdakparkeerplek is vir twee voertuie beskikbaar. Die Titanic-staproete se beginpunt is stapafstand vanaf hierdie verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Oxana T
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely loved it. We really enjoyed our stay at Drumrock 5. The views were outstanding, close to town, spacious premises, comfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Christo N
Saam met vriende
5.0
Vir seker die plek vir 'n gesin of groep vriende. Heerlik gekuier in 'n baie ruim en goed toegeruste huis!
Des 2025
Terence H
Saam met vriende
5.0
Rustig, netjies, skoon en mooi aansigte van die berge om jou. Stilte was lekker. Die eenheid was baie ruim en skoon. Alles wat ou nodig het, was daar;...
Sien meer
Okt 2025
Johan V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf. Baie ruim met alles wat nodig is en nog meer. Uitstekende verblyf.
Sep 2025
Delareyz S
5.0
Ideale wegbreek. Ideale wegbreek. Baie lekker gebly en gebraai met die berge in agtergrond. Die plekkie is ruim en het als wat mens nodig het. Ek sal ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Drumrock 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57fc4b3843f135ddf45a9a572668dd1aafa9684cc7e0b5d8b07ca723127c9aff05c1357a17c9f452fd42d0d576be9ab1a21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 Steil Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 09:00-19:00 10:00 -28.502637077519 28.419433485181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang