8 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Drumrock 5 bied 'n uitsig oor die pragtige Maluti-berge en is naby kroeë, restaurante en Clarens se sakesentrum.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed, 1 stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele en hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis Wi-Fi is ook beskikbaar.
Veilige, onderdakparkeerplek is vir twee voertuie beskikbaar. Die Titanic-staproete se beginpunt is stapafstand vanaf hierdie verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Drumrock 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Steil Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang