Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is teen 'n ekstra, eenmalige fooi van R1000 welkom.
Voeg asb. die troeteldiere by die navraag.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en gaste sal vir skade en ekstra skoonmaakdienste wat benodig word, aanspreeklik gehou word.
Let dat die erf nie omhein is nie en dat daar volstruise, slange en skilpaaie in die area is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang