Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Huishoudelike dienste kan op versoek gereël word. Rook is nie binne toegelaat nie. Troeteldiere is welkom teen 'n addisionele eenmalige fooi van R1 000. Voeg asseblief troeteldiere by die besprekingsnavraag. Troeteldiere word nie op meubels toegelaat nie en gaste sal aanspreeklik wees vir enige skade of addisionele skoonmaakbehoeftes. Let asseblief daarop dat die eiendom nie omhein is nie en dat volstruise, slange en skilpaaie in die omgewing rondloop.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang