+29
Selfsorg in Dullstroom

DullVino Cottage 15 Critchley

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marilie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Baie mooi, maar die beddens is ongemaklik. Die huis is baie mooi en het alles wat jy nodig het. Die tuin is ook lieflik. Die enigste ding waaroor ons ontevrede is, is die beddens. Die een is verskriklik hard (so dat jou arm sommer lam raak), die ander een maak 'n vreeslike geraas as jy beweeg, en die dubbelbed is aan die een kant laer as die ander en ongemaklik om op te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stunning. Rustig. Baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephane D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Skoon en goed toegerus. Geleë in pragtige estate. Loopafstand na restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Lekker. Baie lekker gebly. Baie nice verblyf en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2026

Veilig, gerieflik, luuks. Verblyf was netjies en skoon. Akkommodasie het alle nodige fasiliteite gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elreth S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2026

Baie lekker en ontspannend. Alles was baie goed - dankie. Die agent in Dullstroom was baie kortaf en ongeskik op die telefoon. Ek het gevra of daar WiFi is om werk te doen. Haar antwoord was op die router. Ek weet nie eers waar die router is nie, wat nog te sê om die kode te sien. Geen fisiese kontak gemaak nie - net aanwysings om sleutels by die restaurant op te laai en padaanwysings tot bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

San-Naudé J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik, netjies, mooiste omgewing. Baie mooi plekkie met pragtige tuine. Eende en dassies het die prentjie mooi afgerond. Wou langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Plek is baie netjies, veilig en goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rustig lekker. Baie lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlike en veilige kuier. Ons het heerlik gebly! DullVino is in 'n baie mooi en veilige kompleks gele, en ideaal stapafstand van die dorp. Die huis is baie skoon, netjies en baie gerieflik ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 155

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 395
30 % AF
R 2 395 R 1 677
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 395
30 % AF
R 2 395 R 1 677
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 395
30 % AF
R 2 395 R 1 677
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Teding van Berkhout Street, Critchley Common Estate No. 15, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa44b20adfa2a286ca6588d54f73787e3b1993827507cab5f0a2ee89b38d929f2cad4c8801e02f084d692062f0c48817cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 395 nouVanaf R1 677 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Teding van Berkhout Street Critchley Common Estate No. 15 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.417272141768 30.109557536771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang