Dunn's Castle

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Aangesien dit 'n geregistreerde erfenisgebou is sal gaste voor inklok 'n begeleide toer van die kasteel ontvang waartydens die sleutelbesonderhede voorsien sal word. Hierdie proses sal verseker dat alle oudhede, memorabilia, ou items en meubels in dieselfde toestand gelaat word as by inklok.
Rook is streng verbode binne die kasteel.
Hardloop of spring op die oorspronklike houtvloere word nie toegelaat nie, aangesien hierdie vloere onvervangbaar is.
Gesinne met kinders word aangemoedig om die buitetuin te gebruik vir speel en om toesig te hou oor kinders vir hul veiligheid.
Speel of hardloop binne die gebou word ten sterkste ontmoedig.
Die antieke snoekertafel moet met sorg en onder volwasse toesig gebruik word.
Vure is streng in alle kamers verbode behalwe vir die kombuis se. houtstoof.
Antieke baddens regdeur die kasteel is hoofsaaklik dekoratief. Gaste wat 'n bad benodig, moet die groen of blou badkamers op die grondverdieping gebruik in plaas van die antieke baddens.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R399, Velddrif Road, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77ee96dd7344bc10ccc8cbebfb98a5b26ff25ce3b3b5cbc6457099c2adbeedde8e54004b33c0caa01f97dd70720a0973f6f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 R399 Velddrif Road 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.936826925195 18.747491976591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang