+18
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 108 Galway Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Dunn's Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Scottburgh naby kruideniersware- en ander winkels, Scottburgh se strand en die Scottburgh-gholfklub. Daar is 2 oulike woonstelletjies met 'n uitsig oor 'n binnehof waar gaste skemerkelkies of ontbyt kan geniet.

Die oopplan-woonstelletjies bied slaapplek aan 2 volwassenes wat deel of 2 volwassenes met 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die woonstelletjies het 'n oopplan-uitleg. Die onderste eenheid het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n sitkamer met 'n stapelbed. Die boonste eenheid het ook 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer, ingeboude kaste, linne en badhanddoeke. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Dunn's Haven is sentraal geleë en bied die ideale basis aan gaste wat Scottburgh en KwaZulu-Natal se Suidkus wil verken. Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit gholf, duik, wild- en natuurreservate en inkopies in. Die verblyf is ideaal vir paartjies of klein gesinne.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 108 Galway Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunn's Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

108 Galway Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZGI0YmYyLWU4YjQtNDkxNS1iNGY1LWEyODY5NGRkMTQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 108 Galway Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.285460772215 30.752567490877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang