19 gaste
7 slaapkamers
13 beds
7 badkamers
- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Duyker Eiland Strand Villa is 'n ruim grasdak-gesinsstrandhuis op 'n pragtige stuk kuslyn naby St Helenabaai, en kan tot 16 mense akkommodeer.
Die dubbelverdiepinghuis is bo-op 'n sandduin geleë en kyk uit oor die ongerepte strand en beskik oor 7 en suite-slaapkamers. Vier van die kamers is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met dubbelbeddens, en het deure wat na 'n patio oopmaak. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n aantrekkamer, asook 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi en 'n groot stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
'n Oopplan-vermaakarea is op die eerste verdieping geleë wat toegerus is met 'n pooltafel, 'n TV met DStv Explora, 'n kroeg, 'n eetarea en 'n yskas.
Die oopplan-leefarea op die grondvloer beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Op die eerste verdieping het 2 kamers dubbelbeddens, 1 kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die ander kamer het 5 enkelbeddens. Al die kamers het badkamers met storte.
Duyker Eiland Strand Villa bied maklike toegang tot die strand vir swem en stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michellé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Duyker Eiland Strand Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Duyker Eiland Drive, Duyker Eiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang