Selfsorg in Breedekloof

Dwarsberg Trout Hideaway

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Elizma N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Wonderlike plekkie om bietjie weg te breek. Baie rustige kuier gewees en so mooi. Dwarsberg is bied die perfekte wegbreekgeleentheid vir 'n rustige naweek weg met die mooiste natuur om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Imke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Rustigheid self. Ideale wegbreekplek. Vriendelike personeel, heerlike binne- en buitebraai en alles daar wat jy moontlik kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gretha J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2020

Uitrus in stilte. Tant Sarie was ons blyplek vir die langnaweek. Baie goed toegerus, netjies en skoon, maar koud! Ons het gelukkig self komberse ingepak, geen komberse was daar beskikbaar nie. Ongelukkig ook geen WiFi soos geadverteer nie! Dit kan pla as jy rondom dit beplan het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2020

Tranquil and relaxing. Beautiful setting, kid friendly and peaceful. Perfect place to unwind from the busy city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Biffie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2019

Enige natuurliefhebber se droombestemming. Ons was vriendelik ontvang en alles was in orde by die huisie. In die kombuis was heerlike appels vanaf die plaas. Die berge en rivier is ongelooflik mooi. Dis 'n rustige omgewing om jou batterye te herlaai. Die mooi grasperke tot teen die rivier is 'n plus punt. Bestel gerus iets vanaf hul spyskaart of selfs ‘n tuis gebakte broodjie. Enige voornemende bruide moet die plekkie oorweeg aangesien hul daarvoor ook ingerig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anchen
Dwarsberg Trout Hideaway
Goeie middag Biffie, Baie Dankie vir jou epos en mooi komplimente. Ons sal dit verseker aan ons personeel oordra. Ons is baie bly dat julle die kuier by ons so geniet het en hoop om julle weer binnekort te sien. Vriendelike Groete, Dwarsberg Span

Peter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2019

'n Aangename vakansie vir 3 dae in 'n rustieke omgewing. 'n Ontspannende blaaskans. Kothuise is goed toegerus en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anchen
Dwarsberg Trout Hideaway
Good day Peter, Thank you for this great review! We look forward to welcoming you again soon. Kind regards, Dwarsberg Team

-philip S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2019

Beautiful surroundings for camping, but cottages way over-priced. I stayed at Tante Sarie with my partner and two children over a weekend. While we absolutely loved the environment, we payed too much for two nights in an old, dark, small, not very comfortable cottage during low season! We're often very happy with 'basic', but not when it comes at the price of bright, spacious, new or renovated and comfortable accommodation. Response from management when issue was raised was escapist and obtuse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Anchen
Dwarsberg Trout Hideaway
Thank you for reaching out to us to state your concern as we value all our clients and appreciate their feedback. We are very sorry to hear that you are unhappy with the accommodation provided as we understand that every person has a certain expectancy. Although the cottage is old, one of the very first buildings on the farm, we take pride in our accommodation and guests can be assured that this cottage is clean and neat. As mention in our communication to your partner via email we are busy with building brand new pod houses that might be the style and spacious accommodation that you are looking for.

Karen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Pragtig! Dit was baie ontspanne en 'n pragtige vallei. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anchen
Dwarsberg Trout Hideaway
Goeie middag Karen, Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Andrea M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2018

Amazing. Most relaxed place I have been to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marshia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2018

Pragtige omgewing. Dit is 'n baie mooi plek wat ek enigtyd sal aanbeveel. Ek sal net sê dat die volgende ook bygevoeg moet word waar die plek adverteer word. Noem dat dit 5 km grondpad ook insluit. Ons het nie geweet van die grondpad nie. Ook nie geweet dit is so ver nie. Ons het losies gesoek in Rawsonville en dit het opgekom. Twee van die slaapplekke is bo. Dit is nie genoem nie. Ons moes vinnig reëlings tref want 2 van ons vriende kon nie daardie trappe uitklim nie. Ek voel daar moes genoem gewees het dat 2 slaapplekke bo is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anchen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Louwshoek Voorsorg Road, Dwarsberg Farm, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 283 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAibmH76p0IYsTGsJRTgX0fs0SM95qfRoYhbGFPUq0BMjKZXeknX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Louwshoek Voorsorg Road Dwarsberg Farm 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.787126042837 19.328024983406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang