Beskrywing
Kampeerterrein - twee badkamers, elk toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Warm water word deur gas voorsien. Bring jou eie tente, beddegoed, handdoeke, ens. saam. Volledig selfsorg. Geen elektrisiteit in die kampeerterrein nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek, badkamers en braaigeriewe. Geen hout ingesluit nie.
Huisreëls
Alle akkommodasie-eenhede is rookvry binne.
Diere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bunbury Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 'n stapelbed. Gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus is. Die eenheid lei na 'n tuinarea waar kinders kan rondhardloop en speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle akkommodasie-eenhede is rookvry binne.
Diere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle akkommodasie-eenhede is rookvry binne.
Diere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle akkommodasie-eenhede is rookvry binne.
Diere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 'n eenslaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die sitkamer. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon. Maaltye is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Huisreëls
Alle akkommodasie-eenhede is rookvry binne.
Diere word nie op die meubels en beddens toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R327, Dwarsrivier Farm, Portion 11, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang