+28
Gastehuis in Karoo

Dwarsvlei Karoo Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Gerieflik en baie mooi. Ek en my dogtertjie het lekker in die gastehuis gebly terwyl pappa en seuntjie in die tente by die Ride the Karoo gebly het. Die gastehuis is netjies, maklik om te kry, en die personeel is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie lekker. Aan te beveel vir enigeen wat rus en vrede soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great overnight stopover. A great overnight stop with friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter R
1 nag
5.0
Des 2025

Oos-Kaapse gasvryheid by 'n groen oase in die dorre Karoo. Dwarsvlei-gasteplaas was rustig en stil na 'n lang dag op die pad! Dit is 'n groen oase in die dorre Karoo en net af van die nasionale pad (N9)! Die kamers is smaakvol en 'n mens reis terug in tyd. Maak seker om aandete en ontbyt te vra tydens jou verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Comfortable, relaxing and beautiful. Beautiful, peaceful, kind and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne H
1 nag
5.0
Jun 2025

Loved staying in the century-old farmhouse and walking around the beautiful farm. Lovely stay in a beautiful old century house. We enjoyed our walk around the farm and the delicious breakfast. Extremely friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Soos bo. Absolute wonderlike gasheer en -vrou. Dit was onbeskryflik. Dwarsvlei is my pa se geboorteplaas en om hom in die ouderdom van 86 te neem om weer op die plekke te neem waar hy as kind gespeel het en in die huis te slaap waar hy groot geword het, is net hemels. Gaste kan beslis die Berghut probeer. Dit is 'back to basics', met stort en spoeltoilet, 2 slaapkamers, kombuis en ontspanningsruimte. Klein, maar die uitsig is absoluut onbeskryflik mooi. Swarsvlei word beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christel O
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Basiese bekostigbare Karoo verblyf. Dwarsvlei het 'n pragtige ou plaashuis, maar moet nog sy potensiaal bereik wat oornag akkommodasie betref - dit was billik geprys, maar ontbreek aan klein detail, bv. gastehanddoekie en seep in die badkamer. Ons het die aanbod vir aandete aanvaar, maar voel dat dit nie goeie waarde vir geld was nie. Dalk is dit gewoonlik beter; hul het met 'n kragonderbreking gesukkel wat dalk die maaltydvoorbereiding kon beïnvloed het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ou lekker ouma en oupa plaashuis gevoel! Lekker gelaap, lekker by die kaggelvuur gesit laat aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dwarsvlei Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29117f949858c0b10828e0b77a32f2bb84574740f46e965bd19e8e1fbb8333e1d415c186078c6e1ba24dc6edffaa77cd27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Dwarsvlei Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.637097427694 25.003783659247
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang