+14
Gastehuis in Botha's Hill

Eagle Wind Manor

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 15 Old Main Road, Botha's Hill, Durban, 3660, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eagle Wind Manor is op die kruin van Botha's Hill, op die rand van die Vallei van 'n Duisend Heuwels in KwaZulu-Natal. Dit is naby Hillcrest met sy winkels, restaurante en ander geriewe, maar bied tog 'n rustige plaas-atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 6 gaste. Die eenhede is: Executive Suite en die Luukse Kamers. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook wasgoed- en konferensiegeriewe.

Of jy nou op soek is na 'n vakansie, wittebrood of sakewegbreek, by Eagle Wind Manor sal gaste hartlik verwelkom word en 'n ontspannende plattelandse gevoel met luuksheid en persoonlike diens kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mavis Nokuthula G
5.0
Pleasant and welcoming. I arrived very late in the afternoon, tired, and had a peaceful sleep. I attended breakfast at the time I had s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Nolundi D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay, we definitely are coming for a longer stay. We really enjoyed the stay, the room was very nice and the staff were frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Nico L
Besigheidsreis
4.6
Gerieflike, rustige waarde-vir-geld verblyf. Pragtige huisopset met groot ruim kamers en heerlike ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel.
Jul 2025
Ryno H
Saam met lewensmaat
4.2
Gerieflik, veilig en rustig. Reg langs die skool waar ons getoer het, is 'n baie stil gebied, skoon en netjies.
Apr 2024
Michelle R
Saam met vriende
4.8
Aangenaam en gemaklik. Prag statige huis. Pragtige staircase. Ongelooflik mooi versorgde huis en tuin. Lekker gebly na 'n sportbyeenkoms. Miskien net ...
Sien meer
Nov 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mpho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 15 Old Main Road, Botha's Hill, Durban, 3660, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eagle Wind Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Old Main Road, Botha's Hill, Durban, 3660, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkNGMyYmZlLTE5OWQtNDcyYy05MjRjLWE5YWVmYjIzMGVhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 15 Old Main Road Botha's Hill 3660 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.758098304447 30.753908143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang