8 gaste
4 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Highland Gate 871, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Eagle's Breeze is 'n selfsorghuis op die skilderagtige Highland Gate Golf And Trout Estate in Dullstroom. Dit is in die skilderagtige heuwels en natuurlike skoonheid, en bied 'n toevlugsoord vir gesinne of groepe vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens en en suite-badkamers met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n kaggel en 'n kombuis met 'n kombuishoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n stoep met 'n etenstafel waar gaste maaltye, die natuurlike omgewing en berg-uitsigte kan geniet. Verder is daar braaigeriewe, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf is ook naby restaurante en 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite. Gaste kan staproetes, bergfietspaaie, forelvisdamme en 'n tennisbaan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Highland Gate 871, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Eagle’s Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Highland Gate 871, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang