- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Gospel Lane, Barberton, 1300, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Dié bekoorlike gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Barberton. Die dorp skuil aan die voet van die Makhonjwa-berge.
Eagle's Nest kan 22 gaste akkommodeer in 'n keuse van 5 stylvolle gastekamers. Die gastekamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Gaste kan 'n verskeidenheid besienswaardighede soos Mountainlands Natuurreservaat, Nkomazi Wildreservaat, Barberton Museum, Ebutsini 4x4-roete en voetslaanroetes besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Gospel Lane, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Eagle's Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Gospel Lane, Barberton, 1300, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang