Eagle's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie bekoorlike gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Barberton. Dié dorp is teen die voet van die Makhonjwaberge geleë.

Eagle's Nest het slaapplek vir 8 gaste in 2 stylvolle gastekamers in die hoofhuis of 'n eenslaapkamerwoonstel. Die gastekamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die woonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe.

Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan talle besienswaardighede soos die Mountainlands Natuurreservaat, Nkomazi Wildreservaat, Barberton Museum, Ebutsini 4x4-roete en voetslaanroetes gaan verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eagle's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]