+58
Gastehuis in Fourways

Eagles Nest Lodge & Convention Centre

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Riekie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Was skoon en netjies. Het veilig gevoel. Ontbyt was heerlik. Is met vriendelikheid ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Eagles Nest Lodge & Convention Centre
Dankie Riekie. Hoop om julle gou weer hier te ontvang. Groete

Lucinda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Gerieflik. Gerieflik en gasvry. Goeie ligging vir waar ons moes wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Water en vars melk sal 'n bonus wees in die yskas. Netjies, maar geen full DStv en vir die grootte van die kamer 2 gemakstoele, want die TV is klein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Helen
Eagles Nest Lodge & Convention Centre
Hi René Thank you for your feedback. It is always valuable. Kind regards Helen

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jun 2026

Redelik. Kamer was gerieflik. Die eetgerei was vuil, net 1 teelepel. Neem maar jou eie saam. Sondagoggend net na 6, nog donker, trek daar motors in, ligte skyn in jou kamer in en lawaai vir die kerkdienst wat daar plaasvind, dan word die klankstelsel aangesit met harde musiek, wat reeds al vroeg bler.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

373 Leslie Avenue, Fourways, 2055, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5fecb6d8394e9538dfa3374caaac8455fd22bf10789f06e2a1c0772861cd155f6e35466d142044ff0616f050bb6dfc737b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 373 Leslie Avenue Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.032551750932 28.009171438623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang