4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 175 Jakkalsputz Street, Henties Bay, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Eagles Self-Catering Holiday Accommodation bied 'n luukse en onvergeetlike vakansie in die skilderagtige kusdorp Hentiesbaai in Namibië. Die verblyf is naby die see en winkels.
Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 gaste, is smaakvol ingerig en het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jurgen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 175 Jakkalsputz Street, Henties Bay, Namibia, Erongo
- Gaste dink Eagles Self-Catering Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
175 Jakkalsputz Street, Henties Bay, Namibia, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang