Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
-
Gratis geskenk sakkie met ligte wegneem ontbyt (uitgesluit Sondae);
Gratis WIFI;
Mikrogolf;
Yskas met melk en gebottelde water;
Koffie/Tee stasie;
TV met groot verskeidenheid kanale;
Lugverkoeling;
Een koningin grootte bed en een Driekwart Bed;
Skoon handdoeke;
Gerieflike kombuisie (nie stoof nie);
Groot lessenaar (kantoor tafel);
Badkamer met stort en wasbak.
Pragtige goed versorgde tuin;
Braai geriewe.
Veilige parkering. - Kamer 2
-
Geskenk (wegneem) pakkie met ligte ontbyt;
Gratis WIFI;
TV met verskeie kanale;
Tee/Koffiestasie met yskas en melk en gebottelde water;
Groot badkamer met stort geriewe.
Mikrogolf;
Gerieflike kantoorspasie;
Veilige parkering;
Braai geriewe..
Huisreëls
Ons fokus op 'n gemaklike rustige omgewing sonder lawaai. TV's word dus 10 uur afgeskakel tot 7 uur soggens.
Tyd van aankoms is vanaf 14h00 tot 19h00 en vertrek tye tot 10 uur soggens.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Buffel Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang