Beskrywing
Hierdie kamer is geskik vir ’n paartjie of enkelreisiger. Dit het ’n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het ’n stort. Daar is ook ’n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Geskenk (wegneem) pakkie met ligte ontbyt; Gratis WIFI; TV met verskeie kanale; Tee/Koffiestasie met yskas en melk en gebottelde water; Groot badkamer met stort geriewe. Mikrogolf; Gerieflike kantoorspasie; Veilige parkering; Braai geriewe..
Huisreëls
Ons fokus op 'n gemaklike rustige omgewing sonder lawaai. TV's word dus 10 uur afgeskakel tot 7 uur soggens.
Tyd van aankoms is vanaf 14h00 tot 19h00 en vertrek tye tot 10 uur soggens.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, badkamer en 'n werkspasie. Die oopplan-leefarea het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, 2 stoele en 'n tafel. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Handdoeke word voorsien. Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi. Daar is ook 'n slim-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gratis geskenk sakkie met ligte wegneem ontbyt (uitgesluit Sondae); Gratis WIFI; Mikrogolf; Yskas met melk en gebottelde water; Koffie/Tee stasie; TV met groot verskeidenheid kanale; Lugverkoeling; Een koningin grootte bed en een Driekwart Bed; Skoon handdoeke; Gerieflike kombuisie (nie stoof nie); Groot lessenaar (kantoor tafel); Badkamer met stort en wasbak. Pragtige goed versorgde tuin; Braai geriewe. Veilige parkering.
Huisreëls
Ons fokus op 'n gemaklike rustige omgewing sonder lawaai. TV's word dus 10 uur afgeskakel tot 7 uur soggens.
Tyd van aankoms is vanaf 14h00 tot 19h00 en vertrek tye tot 10 uur soggens.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Buffel Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang