+51
Gastehuis in Bela-Bela

Ebenhaeser Oornag Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Kgolagano Kealeboga T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful. I enjoyed it. Nice place and very secure. Very relaxing experience and environment. Peaceful atmosphere and good vibes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing and enjoyable. Good all round accommodation. Very good bass fishing in private dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekker. Baie lekker gebly, baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2026

Peaceful and quiet. Very peaceful and beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burdine B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Natuur is pragtig en die kamer is skoon en netjies. Ons was baie kort daar en het min van die geriewe gebruik. Ek glo mens kan heerlik daar kuier en veral die pragtige natuur baie geniet. Die wild is 'n groot pluspunt. Ons het net 1 nag oornag en sou 'n sepie waardeer het. Ons het gedink soos by al die ander plekke waar ons al oornag het, dat dit beskikbaar sou wees. Dalk iets om aan te dink.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elri V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons verwagtinge was oortref! Dit was heerlik! Presies die wegbreek wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Dit was baie rustig, net wat 'n mens soms nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, sal weer beslis teruggaan. Baie rustige atmosfeer met baie wild en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert H
1 nag
5.0
Jan 2025

Bosveld hemel. Pragtig. Stil. Wat 'n bosveld hemel. Dit was elke sent werd en dit was nie duur nie. Die omgewing, die bos, die atmosfeer was so besonders. Plek was pragtig en lekker ingerig. 10 uit 10. Die diere was so spesiaal by die eenheid as hulle kom inloer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Ebenhaeser Oornag Akkommodasie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Baie bly jul het dit geniet. Altyd welkom Groete Pierre

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Waardeer die rustigheid in God se natuur. Ons het die bosveld natuurlewe en rustigheid baie geniet. Ons gaan beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Intaba-Indle Wilderness Estate, 350 Bospoort, Bela-Bela, 0428, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a26295b3e2a44f7a9c63f96ded9139924ac0d468449d8e70a22556355d96575b0417280cb0191d4b2b9806270993eee4586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Intaba-Indle Wilderness Estate 350 Bospoort 0428 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.853827993441 28.290594220162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang