3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R542, Klipfontein Farm Portion 5, Breyten, 2330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Echo Valley Guest Farm Bluegum Stone chalet is op 'n pragtige leefstylplaas, weg van stadsgewoel, in Breyten, Mpumalanga. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Die kothuis bied die perfekte geleentheid om in die natuur te ontspan en te herlaai.
Dié chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, roosterplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix, YouTube en Openview. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Gaste kan ook die vee op die perseel, insluitend donkies, perde, koeie, damherte en blesbokke besigtig.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Duska Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R542, Klipfontein Farm Portion 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
- Gaste dink Echo Valley Guest Farm Bluegum Stone chalet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R542, Klipfontein Farm Portion 5, Breyten, 2330, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang