2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eco Cabana 5 @ Buff and Fellow Eco Cabins is 'n lieflike sonkrag-aangedrewe kothuis tussen ander eenhede op die skilderagtige buffelstoetplaas Buff and Fellow, net 18 km vanaf George en 10 km vanaf George Lughawe.
Die Cabana is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 2 gaste. Dit is smaakvol versier en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n sentrale tafel met stoele en 'n kaggel.
Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n boma, houtvuurwarmbad en 'n vuurput.
Gaste sal gereeld 'n verskeidenheid wilde diere sien wat op die plaas langs die dam kom wei. Aktiwiteite op die perseel sluit kano's, wynproe, voëlkyk, fietsry en toere om die buffels te sien in. Gaste kan ook natuurlik sommer net op die plaas ontspan en die rustige omgewing bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Frikkie Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Eco Cabana 5 @ Buff and Fellow Eco Cabins het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang