6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Eden Dunes 68 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Shelly Beach, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die oorblywende badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, vrieskas, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot die balkon, met sitplek en asemrowende uitsigte oor die see, ideaal vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek insluit.
Shelly Beach is ook gewild vir skubaduik, haaihokduik, diepseehengel en skibootritte. Dolfyne en walvisse word gereeld gesien, en die area is 'n lanseerplek vir Protea Banks, 'n wêreldbekende duikplek. Die Suidkus het 'n warm subtropiese klimaat, en selfs die winters is aangenaam. Hierdie kompleks is 2 minute se ry vanaf Shelly Beach, South Coast Mall, en ook die hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Dunes 68 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang