Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Windsor-on-Sea

5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Windsor-on-Sea van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Windsor-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Windsor-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windsor-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windsor-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windsor-on-Sea Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windsor-on-Sea

Eden Dunes is 'n lieflike woonstel met see-uitsigte. Dit is in 'n veilige kompleks teen Shelly-strand geleë. Die kompleks is ook reg agter Shelly Mall met al sy restaurante, winkels en 'n bioskoop. Die woonstel bie...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Windsor-on-Sea

At Last Shelly Beach is 'n groot selfsorgkothuis op die eienaar se perseel naby die strand in Shelly Beach. Dit is ook naby die Shelly-sentrum. Hierdie eenheid is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en 3 ...

Vanaf
R532
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Windsor-on-Sea

Chrismar House is 'n selfsorgvakansiehuis in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Shelly Beach is na duisende seeskulpe wat na hooggety op die s...

Vanaf
R847
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Windsor-on-Sea

Shelly Sands 16 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Shelly Beach, Margate. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, en is om die hoek van Shelly Centre. Dié duplekswoonstel het 2 verd...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Windsor-on-Sea

Hierdie eenheid is op die tweede verdieping van 'n kompleks wat uit 12 eenhede bestaan. Dit is naby die Shelley Centre in Shelley Beach geleë en het direkte toegang tot die strand. Die eenheid beskik oor 'n hoofsla...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windsor-on-Sea

Seaview on Shelly bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer dorpshuis. Dié dorpshuis is in 'n rustige kompleks met net 11 eenhede en 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks is in Windsor On Sea net oorka...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Windsor-on-Seate sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Windsor-on-Sea

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Albatross is 'n lieflike selfsorggastehuis wat deur 'n familie besuur word, in Shelley Beach. Die kusdorp is aan die Hibiskus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Dié gastehuis besk...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Albatross 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat op die grondvloer van 'n strandfrontkompleks in Shelly Beach geleë is. Die huis het slaapplek vir 4 volwasennes en 4...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Villa Albatross 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in ’n kompleks wat na die strand front in Shelley Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shelley Beach. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 29 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surf Bay Sands-kompleks naby die strand in Shelly Beach. Dis ook naby verskeie winkels en ander geriewe. Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 ki...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Shelly Beach. Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweed...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

4 Summer Place is in Shelley Beach en bied direkte toegang tot die strand. Gaste kan rustig op die bed lê en luister na die suisende see. Daar is baie aandag gegee aan die binnenshuise versiering en die meeste va...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

Summer Place 9 is in Shelly Beach aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie woonstel akkommodeer 8 persone en bied direkte toegang tot die strand. Ons gee vir jou 'n sleutel vir die hek wat jou in staat stel om in 'n ja...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 28 is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, Margate. Dié kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is om die hoek van Shelly Centre. Dié grondverdiepingwoonstel...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

One Summer Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel in 'n kompleks wat direkte toegang tot die strand in Shelly Beach bied. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n romantiese w...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Summer Place 32 is 'n selfsorgwoonstel wat in Shelly Beach geleë is. Hierdie eenheid is op die eerste verdieping geleë met ongelooflike see-uitsigte en uitsigte oor die groen grasperke en die swembad. Die Summer P...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 36 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach geleë is. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerp...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang na die strand, sowel as 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

17 Summer Place is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en het ook 'n swembad, braai-area en 'n speelplek vir di...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Windsor-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Shelly Beach blad indien jy na meer Shelly Beach akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za